| Modulekode | KVG 110 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Statutêre raamwerk en wetenskaplike basis vir kliniese verpleegkunde. Kliniese verpleegpraktyk: wetlike aspekte, statutêre en professionele beheer. Homeostase, basiese wetenskappe en kritiese denkoefeninge in kliniese verpleging. Probleemgedrewe kliniese verpleegpraktyk. Probleemoplossing: eienskappe, voordele en die probleemoplossingsproses. Probleemoplossing en die verpleegproses. Aspekte van stelselgeoriënteerde verpleegsorg: beraming, diagnose, beplanning, implementering en evaluering. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme |
BCur Kliniese Verpleegkunde
Gevorderde Verloskunde en Neonatale Verpleegkunde
BCur Kliniese Verpleegkunde Kinderverpleegkunde BCur Kliniese Verpleegkunde Mediese en Chirurgiese Verpleegkunde: Kritiekesorgverpleegkunde: Pediatries BCur Kliniese Verpleegkunde Mediese en Chirurgiese Verpleegkunde: Operasiesaalverpleging BCur Kliniese Verpleegkunde Neonatale Verpleegkunde BCur Kliniese Verpleegkunde Mediese en Chirurgiese Verpleegkunde: Kritiekesorgverpleging: Algemeen BCur Kliniese Verpleekunde: Mediese en Chirurgiese Verpleegkunde: Trauma- en Noodverpleging BCur Verpleegkunde (Onderrig en Administrasie) |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App